Oos Wes Tuis Bes
Handwerk, naaldwerk, breiwerk, hekelwerk......
Showing posts with label
Brei
.
Show all posts
Showing posts with label
Brei
.
Show all posts
Saturday, 4 February 2017
Vos Serp
Schnitz was so gaaf om vir my die serpie te modelleer :)
Is hy nie
handsome
nie?!?
Ek is mal oor hierdie prettige serp patroon.
Dink jul nie ook dat dit mens se dag sommer ophelder nie?
Lekker naweek vir almal!
Groete
RC
xxx
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)