Showing posts with label stilboeke. Show all posts
Showing posts with label stilboeke. Show all posts

Saturday, 12 August 2017

Winter Stilboek Blad


Ek moes hierdie blad van my stilboek darem net met julle deel voor die winter verby is!!
Gaan na rchandgemaak.blogspot.com vir meer foto's en inligting!

Lekker Naweek vir Almal ♡

Groete
RC
xxx

Wednesday, 15 February 2017

Seasons Quiet Book

Uiteindelik kan ek vir julle die stilboek wys waaraan ek nou al so lank werk :)
Ek het dit so geniet om die boek te maak en kan nie wag om met die volgende een te begin nie!!
Gaan na rchandgemaak.blogspot.com vir meer fotos en details
 
Groete
RC
 ♡