Tuesday 31 January 2017

Box Pouch


Ek het so lank terug al die gekwilte laslappies opgesit om jul nuuskierig te maak dat jul seker nie eers meer daarvan kan onthou nie hehe
Hier is die eindresultaat nou uiteindelik!!  :)

Groete
RC

Tuesday 24 January 2017

Materiaal

Ek maak sommer net so bietjie jaloers met my fonds van die oujaar :)
Wat sou julle met hierdie materiaal maak?

Groete
RC