Showing posts with label katte. Show all posts
Showing posts with label katte. Show all posts

Thursday, 24 November 2016

Felt Visgrate


Ek het 2 van hierdie oulike vissies gemaak vir vriende van ons se katte.  Terwyl ek toe aan die gang is maak ek sommer 'n paar ekstra :)
Ons sal die naweek sien of hulle daarvan hou.
Hop oor na my blog by rchandgemaak.blogspot.com vir meer inligting en om die visse te koop ♥

Groete
RC
xxx