Thursday 24 November 2016

Felt Visgrate


Ek het 2 van hierdie oulike vissies gemaak vir vriende van ons se katte.  Terwyl ek toe aan die gang is maak ek sommer 'n paar ekstra :)
Ons sal die naweek sien of hulle daarvan hou.
Hop oor na my blog by rchandgemaak.blogspot.com vir meer inligting en om die visse te koop ♥

Groete
RC
xxx 

2 comments:

  1. Hyt ek wonder wat het geword van die comment wat ek gemaak het op die vissies!! Het nogal opgemerking gemaak dat die filt 'n goeie soort materiaal is wat nie aan die kattenaeltjies sal vassit nie =) Daar het seker maar 'n tegniese foutjie ingesluip xx Daai twee worse van jou sal dit ook geniet hehe

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dash het hoeka met sulke lang oe daarna gekyk, maar hy sit dit direk in sy agtertande en dan is dit net 'n paar tellings voor die stopsel begin uitgepluis word hehehe

      Delete