Tuesday 22 November 2016

Laslappies


 Hierdie is net genoeg om almal nou lekker nuuskierig te maak.
Dis nou 'n regte laslappie projek van al my oorskiet stukkies lap.  Ek dink dis ook my eerste amptelike stukkie laslappiewerk wat ek gekwilt het, bietjie skeef, maar dit bevorder mos net die handgemaakte geoel ;)

Sien uit om vir jul die eindproduk te wys!!

Groete
RC
xxx 

3 comments:

  1. Aitsa! Baie netjies hehe Wat dit ook al gaan wees, dit gaan mooi wees =)

    ReplyDelete
  2. Hehe ek sal maar by jou moet hoor hoe dit gedoen word, maar sal darem eers probeer xx Moet nog leer om sulke mooi fotos te neem soos jy =)

    ReplyDelete