Thursday 1 December 2016

Kers Geskenke

Hier is sommer 'n sneak peak na ons kersgeskenkies vir hierdie jaar.
Die inhoud bly nog 'n geheim ;)

Wat gee jul hierdie jaar?

Groete
RC
xxx 

1 comment:

  1. Aitsa dis 'n baie mooi foto, dis vir seker internet gehalte. Dis baie oulik van jou om lank genoeg voor die tyd jou geskenkies klaar te hé =) Dis so mooi 'verpak' dit moet lekker wees hehe xx

    ReplyDelete