Tuesday 6 December 2016

Blou Qtex Sakkie

Dis mos nou weer my beurt vir 'n post ;)
Ek is so in my skik met hierdie sakkie met sy gekwilte buitekant, oulike rek houertjies vir jou 4 geliefkoosde qtex kleure en ritssluier sakkie vir al jou ander manikuur benodighede.
 Dis die ideale Kersgeskenkie!! 

Hop oor na my blog by rchandgemaak.blogspot.com vir meer inligting :)

Groete
RC
xxx 

1 comment:

  1. Jy druk my in 'n blik né hehe Wil eers bietjie eksperimenteer met die volgenede projek se foto's xxxx

    ReplyDelete