Sal maar 'n fondsie moet stig dat jy nog sulke mooi materiaal kan koop, daar is baie goed wat mens daarmee kan maak, sal moeilik wees om te besluit. Daai sakkie-tassie patroon wat ek gestuur het sal ook baie mooi lyk met daai soort matriaal...... xxxxxxxxxxxx

ReplyDeleteOooooo ja!! Veral daardie blou strepies :)
Delete