Tuesday 31 January 2017

Box Pouch


Ek het so lank terug al die gekwilte laslappies opgesit om jul nuuskierig te maak dat jul seker nie eers meer daarvan kan onthou nie hehe
Hier is die eindresultaat nou uiteindelik!!  :)

Groete
RC

No comments:

Post a Comment